BloemNews
-
Naval Hill gaan Donderdag (09/03) vir die publiek gesluit wees wanneer blouwildebeeste en sebras gevang en hervestig gaan word.
-
Groot dele van die suide en ooste van Bloemfontein wat water van Bloemwater ontvang, ondervind sedert Sondag (05/03) tekort aan water.
-
’n Week ná die Mangaung-metro se aansuiweringsbegroting nie deurgestem kon word tydens ’n raadsvergadering nie, is dit Maandag (06/03) op ’n opvolgvergadering wel goedgekeur met 53 stemme.
-
’n Skets gemaak deur Jacobus Silwer wat gebruik is vir die advertensie van die toneelstuk gemik op Paasfees, Daar is die Lam, gaan opgeveil word ten bate van die Lettie Fouché Spesiale Skool en die Vrystaat-Nasorgsentrum.
-
Six cyclists that is taking part in Matla a Bana’s Xtreme for Kids Tour 2023 over 2 000 km, stopped over in Bloemfontein on Friday (03/03).
-
Al ly sy aan vlak 4-kanker en verduur sy baie ongemak, het dit nie ’n jong vrou gekeer om elke inwoner van die Siesta-aftreeoord op haar verjaardag met ’n kolwyntjie te bederf nie.
-
Bloemskou is die enigste skou in die land wat nog ’n suiwelproduk kompetisie aanbied.
-
The newly elected premier of the Free State, Mxolisi Dukwana, delivered his State of the Province Address (Sopa) at the Vista campus of the University of the Free State (UFS) at the opening of the Legislator on Tuesday.
-
Die nuwe uitvoerende hoof van Pacofs gaan self ’n kontrakteur betaal om die tuine rondom die Sand du Plessis-teaterkompleks reg te ruk.
-
A 55 year old man from Verkeerdevlei was arrested and charged on Wednesday for various contraventions after wild animals were found in a shocking state on his farm.







