BloemNews
-
Dis ’n skande dat menseregte so aangetas word.
-
Sy staan vir ’n oomblik effens eenkant toe en ek loer gou na wat in die inkopiewaentjie is.
-
Die Kestell-kranslegging en gedenklesing is op 18 Februarie by die Vrouemonument gehou.
-
The teachers of the Eunice High School were honoured on 25 February at the well-done function of the Free State Department of Education, held in Thaba Nchu, for the outstanding marks attained in their subjects during the 2022 National Senior Certific
-
Plaaslike talent is te sien in die postmoderne drama Skin Deep, geskryf deur ’n oudleerling van die Hoërskool Fichardtpark.
-
Die Laerskool Fichardtpark is op 25 Februarie as die beste laerskool op akademiese gebied in die Motheodistrik aangewys, volgens die kriteria wat die onderwysdepartement gebruik.
-
Verskeie gedenkdienste ter nagedagtenis aan die ontslape Vrystaatse LUR vir onderwys, Tate Makgoe, is Woensdag (08/03) oor die provinsie heen gehou.
-
Die potte gaan prut en die publiek sal heerlik kan smul aan potjiekos tydens die tweede #PickaPotjie-kompetisie aangebied ten bate van die Dr. C.F. Visser Laerskool.
-
-










