BloemNews Avatar

BloemNews


  • Die personeel van Angel Hearts het Maandag (13/03) dié werkswinkel vir mense met gestremdhede se agtste bestaansjaar met koek en “Coke floats” gevier.

    by

    on

    Werkswinkel vier sy agtste bestaansjaar vrolik
  • Veteraan-atleet Henk le Roux (61) gaan einde April 100 km deur die Karoo stap om geld in te samel vir Engo se Huis Amor.

    by

    on

    Veteraan byt vas vir jeug se welstand
  • Die uitbetaling van ’n stewige R700 000 aan verskeie liefdadigheidsorganisasies in die Vrystaat en Noord-Kaap gaan gepaard met die aanstelling van verskeie nuwe komiteelede van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds.

    by

    on

    Fonds deel eersdaags uit
  • Speel klaar met vullis

    by

    on

    Speel klaar met vullis
  • Die DA sê dié party is die enigste opsie om die verdere verwoesting van die Mangaung-metro te keer.

    by

    on

    Magshonger ANC laat Mangaung-metro ineenstort
  • Die studentevereniging vir landbou aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) het ’n splinternuwe baadjie aangetrek met die bekendstelling van Kovsies Agri Dinsdag (14/03) by die Oudstudente-sportklub.

    by

    on

    Kovsies Agri bekend gestel
  • Smile-week wat lewensveranderende operasies op kinders en kleuters moontlik maak, moes uitgestel word weens die National Education, Health and Allied Workers’ Union (Nehawu) se staking by staatshospitale oor die land heen.

    by

    on

    Staking kelder Smile-week
  • Die storm op Saterdag 11 Maart waarin inwoners in die noorde van Bloemfontein tot soveel as 70 mm reën gemeet het, het ’n klein sinkgat wat twee weke gelede op die Hoërskool Sentraal se B-rugbyveld ontstaan het, aansienlik vergroot.

    by

    on

    Sinkgat by Sentraal groeiende bron van kommer
  • Kunstenaars wat verlede jaar op kunstefeeste oor die land uitgeblink het, is Donderdag (09/03) op die 13de kykNET Fiëstas by the Lookout in Kaapstad vereer.

    by

    on

    Wenners van die 13de kykNET Fiëstas aangekondig
  • Anders as gewoonlik gaan vandeesweek se Rhapsody in Bloem-konsert Sondag (12/03) in plaas van die gebruiklike Vrydag-konsert in die Naval Hill-planetarium aangebied word.

    by

    on

    Rhapsody in Bloem-konsert word Sondag aangebied

Gift this article