BloemNews
-
Hy was maar nege jaar oud toe hy begin het om aan ovaalbaanwedrenne deel te neem.
-
’n Heerlike atmosfeer het geheers toe ’n groot skare Bloemfonteinse studente Maandag (27/03) op Shimlapark saamgetrek het om hul plaaslike spanne in die Varsitybeker-toernooi te ondersteun.
-
-
Kinders wat ’n verskil maak in die gemeenskap, is tydens ’n spesiale geselligheid beloon met die eerste DNB Maak ’n Verskil-eerbewys.
-
Applications for all-inclusive bur- saries, made available by a prominent South African retailer, are now open.
-
Die geskiedenisboeke is vandag in die Mangaung-metro herskryf toe die DA se kandidaat vir die posisie van speaker van die metro, Maryke Davies, Woensdag op ’n spesiale raadsvergadering met ’n meerderheidstem van 53 stemme teenoor 40 in dié amp verkies is.
-
Die DA in die Mangaung-metro het begin met ’n versoekskrif dat R51 miljoen van die metro se begroting direk vir die opknapping en instandhouding van wyke beskikbaar gestel word.
-
Hier kort ná Menseregtedag wat Dinsdag (21/03) gevier is, het die DA in die Mangaung-metro ’n lang lys van voortdurende rioolprobleme by die Menseregtekommissie (MRK) ingedien.
-
Slaggate in Langenhovenpark is met die hulp van BMW-Bloemfontein en ander ondernemings in dié woonbuurt, gevul.
-
Die hoofhuis van Vrystaathuis, die amptelike woning van die Vrystaatse premier, is vanoggend (23/03) ernstig in ’n brand beskadig.









