BloemNews Avatar

BloemNews


  • The dating reviews website MyDatingAdviser.com ranked the top skinny dipping locations worldwide, and they found that South Africa has some of the best skinny dipping locations.

    by

    on

    Five of the best skinny dipping spots in SA
  • ’n Besonderse ode aan vroue in diep, helder kleure en interessante mediums vorm deel van ’n uitstalling wat nou in die Nasionale Museum besigtig kan word.

    by

    on

    Vroue se lig in verf gevier
  • ’n Suksesvolle veiling ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds is op 21 Maart in die Oorlogs­museum van die Boere­republieke gehou.

    by

    on

    Huisveiling in vooruitsig
  • Kinders van die Laerskool Dr. C.F. Visser en die Hoërskool Heatherdale het danksy Kimberley Express ’n skenking van kitspap met hoë voedingswaarde ontvang.

    by

    on

    Seën na kinders aangegee
  • Inwoners van Sannie se Kombuis in Hilton is op Dinsdag 21 Maart op Menseregtedag en ook Internasionale dag vir Mense met Downsindroom met pakkies bederf.

    by

    on

    Skenkings verlig die nood hier
  • Honderde jongmense van so jonk soos sewe jaar trek van Maandag (03/04) af in Bloemfontein saam vir die jaarlikse rolbaltoernooi vir juniors.

    by

    on

    Staan opsy, jonges wil wys hoe hulle rol
  • Bloemfonteinse tennisbane word in die loop van die week weer warm gespeel, met drie toernooie wat in die vakansie in die stad aangebied word.

    by

    on

    Toernooie bring SA-bestes so een, twee, drie na Bfn
  • Rye en rye studente, laggend en ontspanne, stroom na Shimlapark om na die groot rugbyderby te gaan kyk.

    by

    on

  • ’n Leerling van die Martie du Plessis-skool wat graag eendag ’n argitek wil word, gaan baat vind by ’n rugbyspan van die Laerskool Kenmare van Krugersdorp se Drieë vir Drome-projek.

    by

    on

    Drieë kan Jay Bee se drome waar maak
  • Bloemfonteinse maatskaplike werker Marlize Ramsden van Childline Free State, is een van 11 maatskaplike werkers oor die land heen wat aangewys is as Solidariteit Helpende Hand se Hoopdraers vir 2023.

    by

    on

    Hoopdraers vir onbaatsugtige diens vereer

Gift this article