BloemNews
-
Ná weke waarop vullisverwydering weens uitdagings soos stakende munisipale werkers in talle woonbuurte nie plaasvind nie, het lede van die gemeenskap besluit om saam met die Mangaung-metro ’n praktiese oplossing te vind.
-
Baba Brave (vyf maande) se hartseer storie het ’n gelukkige einde met ’n liefdevolle huis waar hy nou tuis is.
-
Alle oë is dié week op Bloemfonteiner Donna le Roux van die Hoër Meisieskool Oranje wat verlede jaar die o.16-naaswenner in die Nasionale Junior-tenniskampioenskap was en saam met die beste junior spelers saamtrek om van Donderdag af aan dié toernooi
-
Kaartjieverkope vir Bloemskou wat van 27 April tot 6 Mei vir die 140ste jaar aangebied word, het begin.
-
Die ANC in die Vrystaat sê dié party is besorg oor die politieke ontwikkeling in die Mangaung-metro ná die verkiesing van die DA-raadslid Maryke Davies as speaker.
-
Of jy ’n wonderlike oliemengsel inasem, dit aan jou vel smeer of saam met jou water of kos inkry, dit is die perfekte manier om gesond te bly en goed te voel.
-
Hier is ’n paar wenke vir alle ondernemings wat ’n fokus op die Paasnaweek het om meer verbruikers te lok
-
In order to empower neighbourhood associations in Bloemfontein, OurSA will host a suburb conference on 20 April.
-
The first standalone Checkers Little Me baby store in the Free State openend in Bloemfontein in Mimosa Mall last week.
-
More than 500 chefs and students from as far afield as Lesotho attended a succesful InfoChef Conference at the Windmill Casino on Thursday (23/03).











