BloemNews
-
Two semifinalists in the Mrs South Africa competition, hailing from Bloemfontein, attended the first in a long line-up of empowerment workshops on 25 March and a sold-out Annual Women’s Breakfast on 26 March.
-
Sy wen-tamatie het die skaal op 550 g getrek: genoeg vir die titel Grootste Tamatie in Bloemfontein.
-
Wetstoepassers op paaie moet in die Paastyd veral aandag gee aan die “moenies” wat tot minstens 85% van padongelukke lei, sê Sindisiwe Chikunga, minister van vervoer.
-
Die ma van die wêreldbekende miljardêr Elon Musk, Maye, ontvang Woensdag (12/04) ’n eredoktorsgraad in dieetkunde van die Universiteit van die Vrystaat (UV).
-
Ses Bloemfonteiners wat aanvanklik net bymekaargekom het om jeug-musiekbediening vir die Therapéa Volle Evangelie kerk te doen, stel gee binnekort hul eerste album bekend uit.
-
Liggaamsbouers kan hulle gereed kry vir die Bloem Classic-liggaamsboukompetisie wat op Bloemskou aangebied word.
-
-
The hockey team from the Eunice High School were all smiles after winning the St Mary’s Waverley Hockey Festival this weekend.
-
Be ready to pay a fee of R10 per vehicle for parking at the Oliewenhuis Art Museum in Bloemfontein.
-
Koorafrigters en toeskouers is welkom om ’n werksessie deur Isabella Eksteen volgende naweek in Bloemfontein waar te neem.










