BloemNews
-
Donna le Roux, dogter van die eertydse Springbok-rugbyspeler Ollie le Roux, het seker gemaak van haar oorwinning en Dinsdag (11/04) haar vierde nasionale enkelspel-tennistitel ingeryg.
-
Daar is goeie nuus rakende herstelwerk by die Ou Presidensie, waaroor verlede jaar ’n bohaai losgebars het.
-
Levels of service delivery have been extremely low and has come to a standstill since Tuesday just before the Easter Weekend.
-
Die gebruik om kerrievis voor Paasnaweek voor te berei en dit dié naweek te eet, stam volgens tradisie uit die Kaaps Maleise-kookkuns om vars vis te preserveer.
-
Dis net die oortjies van die Paashaas, glo my. (Vergewe my, Spreekwoordelike Seekoei, dat ek dié verwysing na jou mees bekoorlike kenmerk so misbruik.).
-
Riders took part in the Autumn Graded Dressage Show at The View Equestrian Centre hosted by the Cheval Showholding Body.
-
Hope pryse, speelgoed, pragtige motors en vele meer is op die vakansiedag op Maandag 1 Mei te sien op die Cars in the Park by die Martie du Plessis-skool.
-
Die ANC in die Mangaung-metro wat Vrydag (31/03) agt van sy raadslede uit die party geskop het ná Woensdag 29 Maart se raadsvergadering waarop ’n speaker uit opposisiegeledere verkies is, is selfvernietigend. Dit kan die party ook sy meerderheidstem
-
Een projek waarby die gemeenskap van Bloemfontein ver bo verwagting betrokke geraak het, is die Brei vir Bloem-projek.
-
Daar is goeie nuus oor die reënval in die noorde van Bloemfontein.









