BloemNews Avatar

BloemNews


  • Alles verloop volgens plan vir Saterdag (15/04) se beplande opruiming van Bloemfontein se Memorium-begraafplaas.

    by

    on

    Begraafplaas kry regruk-beurt
  • Meubels en versamelstukke wat die eienaar oor 40 jaar bymekaargemaak het, word Vrydag (14/04) op ’n huisveiling in Bloemfontein te koop aangebied.

    by

    on

    Kosbare huisraad opgeveil
  • When you hear of someone playing frisbee, you imagine them playing with their dog on some remote beach somewhere.

    by

    on

    Beach sport makes waves
  • Drie Vrystaat-atlete het eerste plekke behaal in hul onderskeie afdelings van die Suid-Afrikaanse vyfkampkampioenskappe wat Vrydag (07/04) en Saterdag in Bloemfontein aangebied is.

    by

    on

    VS-atlete styg uit in SA-kampioenskap
  • Kry sommer nou reeds jou kaartjies vir Be Human se Whiskey en Gin-fees, waar besoekers na lekker opgewekte musiek kan luister terwyl hulle aan ’n verskeidenheid whiskey- en jenewersoorte proe.

    by

    on

    Be Human-fees ’n dorslesser
  • Heelwat Suid-Afrikaners weet nie dat die Noord-Kaap ’n “see” het nie, nog minder dat dié kuslyn ’n ongeslypte diamant is.

    by

    on

    NK bied seevakansie sonder gelyke
  • ’n Bloemfonteiner is aangewys as die speler van die toernooi in die o.25-ouderdomsgroep in die Suid-Afrikaanse Junior Rolbaltoernooi wat verlede week in Bloemfontein aangebied is.

    by

    on

    Beste balle klap in VS
  • Die Universiteit van die Vrystaat (UV) se Shimlas is uitgeskakel uit die Varsitybeker-reeks ná ’n oorwinning deur die Univer- siteit van Kaapstad (UK) se Ikeys Maan- dag (10/04) op Shimlapark.

    by

    on

  • Skuts van oor die wêreld heen het op 1 April buite Bloemfontein aan die wêreldkampioenskap in langafstand-skiet deelgeneem, toe Suid-Afrika bewys het sy skuts weet hoe om kolskoot te skiet en die beker in die F-TR-klas gewen het.

    by

    on

    Wêreldskuts by Bfn byeen
  • Die twee nuwe kameelperde Zuri en Kariba het op Dinsdag 11 April veilig in die Franklin-natuurreservaat op Naval Hill aangekom.

    by

    on

    Bfn se Naval Hill verwelkom twee jong kameelperde

Gift this article