BloemNews
-
Die pret gaan net nie ophou nie wanneer Bloemskou van Donderdag (27/04) tot Saterdag 6 Mei sy 140ste verjaardag vier nie.
-
Get your best slippers ready and buy your sticker to do your part for a sick child.
-
One of Bloemfontein legends passed away recently and was buried on Easter Monday.
-
Agt verdagtes verskyn vandag in die landdroshof in Bloemfontein ná die voorval Saterdag waar ’n bom afgegaan het by ’n kitsbank in Bloemfontein en twee mans op die toneel raakgeskiet is.
-
’n Groepie ondersteuners het buite die polisietaakmag se roldraad om die Bram Fischer-gebou gesing en dans ná die verkiesing van Pappie Mokoena van die Afrikan Alliance of Social Democrats (AASD) as die Mangaung-metro se nuwe burgemeester.
-
Tipies tiener is sy maar skaam, maar haar glimlag is pragtig.
-
Die raadsvergadering van die Mangaung-metro wat Woensdag gehou moes word om die metro se uitvoerende burgemeester en hoofsweep vir die raad te kies, is deur protesoptrede in die wiele gery.
-
Die verkiesing van Maryke Davies as nuwe speaker van die Mangaung-metro tydens die raadsvergadering op Woensdag 29 Maart, was ’n groot verrassing.
-
Bloemfonteinse sanger en onderwyser William Wolf is die gaskunstenaar tydens die #PickaPotjie-potjiekoskompetisie, wat op 20 Mei ten bate van die Dr. C.F. Visser-skool by dié skool aangebied word.
-
Ons bly in ’n universiteitstad met uitstekende skole. Ten spyte van ’n wanfunksionele munisipaliteit slaan groen lote van hoop in die vorm van inwonersforums se regruk-optrede oral op.










