BloemNews Avatar

BloemNews


  • Studente van die Shotokan Karate Academy (SKA), asook sensei Quentin Rourke, gaan in November aan die World Shotokan Karate Federation-kampioenskaps­byeenkoms in Japan deelneem.

    by

    on

    Karatekas op pad na byeenkoms in Japan
  • Twee kosbare beeldjies van die Voortrekker­nooientjie is Vrydag (14/04) ten tyde van die Meisieskool Oranje se jaarlikse besoek aan die Vroue­monument aan dié skool oorhandig.

    by

    on

    Versamelstukke nou tuis by skool
  • ’n Splinternuwe sentrum vir tegniese vakke wat by die Martie du Plessis-skool aangebied word, is op 12 April by dié skool geopen.

    by

    on

    Onderrig nou in ’n ander klas
  • Vier hokkiespelers van die Hoërskool Jim Fouché is tydens die vakansie vir ’n internasionale span gekies.

    by

    on

    Spelers op pad na Nederland
  • Die eerste van vele werksessies deur Vrystaat-Versorging in Aksie (VVA) om mense oor die Vrystaat heen te motiveer en te bemagtig is Vrydag (14/04) by die Mooihawe-tehuis vir bejaardes aangebied.

    by

    on

    Sessies ontkiem potensiaal in gemeenskap
  • Die nimlike Hans Haas kuier saam met ’n hond op Haaslaagte.

    by

    on

    Hans Haas weer op die planke
  • Die AfriForum-buurtwagte in die Vrystaat, Noordwes, KwaZulu-Natal het Vrydag (14/04) in same­werking met die polisie, plaaslike gemeenskapspoli­siëringsforum-takke (GPF), gemeenskapslede en verskeie veiligheidsmaatskappye deelgeneem aan AfriForum se

    by

    on

  • Terwyl veiligheidsgroepe soos AfriForum en VR Security ’n ogie gehou het oor die veiligheid van die groep betrokkenes, kon mense Saterdag (15/04) grafte van hul geliefdes in die Memorium-begraafplaas skoon en netjies maak.

    by

    on

    Begraafplaas netjieser
  • Hoewel R13 miljoen begroot is vir nood-vullisverwydering deur ondernemings in die Mangaung-metro, is dié plan geensins uitgevoer met die staking van werknemers die afgelope weke nie.

    by

    on

    Miljoene begroot, maar vullis bly lê
  • ’n Boer van Marquard is Dinsdag as Vrystaat-Landbou se Jongboer van die Jaar vir 2023 aangewys.

    by

    on

    Optimistiese jong boer van Marquard 27ste wenner

Gift this article