BloemNews
-
Die Bloemfontein-uitdunronde van ATKV-Applous vind op 8 Mei om 18:00 in die Odeion op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat (UV) plaas.
-
Ds. Anton Herholdt (93) van die Aliquando-aftreeoord in Bloemfontein is op 14 April oorlede. Hy was getroud met Trudie.
-
Hier is tien maklike maniere om jou inname van suiker te beperk en gesonder te leef.
-
Hier is ‘n voorsmake vir vanjaar se WildsKOSfees op 10 Junie met ‘n resep deur De Oude Kraal se Marie Lombard. Maak self jou eie gemsbokwors en raak solank lus vir die fees wat kom.
-
Kuier hierdie week eers by Just Bliss se stalletjie op Bloemskou, maar gaan loer daarna in by die oulikste seepwinkeltjie in Bloemfontein.
-
The first Gaming tournament will take place at Bloemshow.
-
Die talentvolle paralimpiese ster en koshuishoof van Huis Akasia, Louzanne Coetzee, het haar vierde kwalifikasie op ’n gradeplegtigheid van die Universiteit van die Vrystaat (UV) verwerf.
-
’n Tussentydse bevel is in die Vrystaatse Hooggeregshof toegestaan wat die nuutverkose burgemeester van die Mangaung-metro van sy pligte onthef.
-
Bloemskou vier van 27 April tot 6 Mei sy 140ste bestaansjaar. Wanneer iemand so ’n groot mylpaal haal, moet daar behoorlik met lekker geskenke feesgevier word. Kry vandag jou Bloemnuus en kleur die prentjie in.
-
Ek en ’n vriend het by ’n groep motorfietsryers aangesluit vir ’n ontbytrit.









