BloemNews
-
-
-
Bloemfontein cellist Willie Naudé (21), a third-year music student at the Odeion School of Music (OSM), is performing with the Cape Philharmonic Orchestra (CPO) tonight (04/05).
-
Die Bloemfontein-buurtwagte van AfriForum het op 23 April gehelp om ’n veldbrand op ’n plaas naby Pellissier in Bloemfontein onder beheer te bring.
-
Dit was ’n baie moeilike roete, maar Bloemfonteinse veteraan-atleet Henk le Roux (61) het die Bo-Karoo Vasbyt-uitdaging vir ’n goeie saak voltooi en is so gemotiveerd dat hy dit volgende jaar weer wil aanpak.
-
-
Grey-kollege (sekondêr) is ná die Wildeklawer-toernooi in Kimberley die enigste onoorwonne o.19-skolespan onder die groot skole in die land.
-
-
Die begrafnis van Aletta (Skat) Klopper (91) is Saterdag (06/05) om 11:00 in die Gereformeerde Kerk Bloemfontein-Noord in Dan Pienaar.
-
Bloemfonteinse Olimpiese atleet Louzanne Coetzee en haar atletiek-gids, Estean Badenhorst, is deel van die oefengroep waaruit die Suid-Afrikaanse span gekies gaan word wat van 8 tot 17 Julie in Parys, Frankryk, aan die Wêreld-Para-atletiekkampioenska









