BloemNews
-
“Gandhi Coetzee. Onvoorwaardelike liefde. Ongekende seer.”.
-
’n Mooi bedrag van R24 900 is met twee veilings ten bate van Sentraal24 en Volksblad se Kersfonds ingesamel.
-
Last night the Edenburg police arrested a suspect who allegedly broke into Elodé Kingsley’s (91) house in town, assaulted her, and fled.
-
Suid-Afrika vaar nie te waffers op die wêreldranglys vir wiskundeprestasie nie, en daarom is dit noodsaaklik dat die wiskundemonster vierkantig in die oë gekyk moet word.
-
Die twee kameelperde wat op 11 April ’n nuwe tuiste in die Franklin-natuurreservaat op Naval Hill gevind het, is ’n groot hupstoot vir die bewaring van kameelperde in die Vrystaat.
-
Die kindergesiggies van pasiënte in die Nasionale Hospitaal het Wilson (Nippie) Jafta en gemeentelede van die Bloemfontein-Baptistekerk só geraak dat ’n uitsonderlike projek ontstaan het.
-
Landbousake word op vanjaar se Bloemskou bespreek tydens die Agri+Indaba, wat van 3 tot 5 Mei aangebied word.
-
-
Liefhebbers van kos en wyn kan vroegtydig hul kaartjies vir vanjaar se WildsKOSfees op die De Oude Kraal-landgoed buite Bloemfontein kry.
-










