BloemNews
-
Baie goeie nuus vir krieketliefhebbers is dat twee van die eendagwedstryde van die toerende Australiese span in September op die Mangaung-ovaal gaan plaasvind.
-
Twee lede van die Vrystaat en Noord-Kaapse tak van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Argitekte (SAIA) het eerbewyse op die jaarlikse gala-geleentheid op Woensdag 26 April in Johannesburg ontvang.
-
Net ’n bietjie meer as ’n jaar nadat Petro Jordaan haar hand die eerste keer aan gebottelde produkte gewaag het, stap sy sommer weg met twee groot pryse asook al haar inskrywings wat pryse op Bloemskou se Kreatiewe Handwerk-afdeling gewen het.
-
Die Mangaung-metro het die afgelope week begin met onderhoudprogramme van reservoirs in die stad en aandag word ook nou gegee aan die sinkgat by die Hoërskool Sentraal.
-
Oor twee jaar op 8 Mei 2025 sal dit presies 100 jaar wees sedert Afrikaans ’n amptelike taal van Suid-Afrika geword het.
-
Die De Oude Kraal-landgoed se gewilde WildsKOSfees vind vanjaar op 10 Junie plaas.
-
’n Groot skare Bloemfonteiners het die nuwe maand begroet met ’n atmosfeer wat brul met opwinding.
-
Die Vereenigingrylaan-padverlenging is ná ’n jaar steeds nie oop vir die publiek nie.
-
The 2023 fire season has the potential to become very severe in the Free State.
-
The Free State Crinums started the Telkom Netball League (TNL) in ideal fashion by managing three wins in the first leg of the tournament in Polokwane from Thursday (27/04) to Monday.










