BloemNews
-
Another successful Bloem Classic body building competition was held during Bloem Show on 29 April.
-
Dit voel of die Mangaung-metro deur die nasionale ingrypingspan gekaap is.
-
Indien iemand my sou vra om Moedersdag vanjaar in te kleur, sal ek dit, sonder om te skroom, met ’n geel kleurkryt doen.
-
Learners from Bloemfontein was getting into the spirit of the exciting prospect of the 2023 Netball World Cup with the visit of Protea player Khanyisa Chawane.
-
NB-Uitgewers nooi skrywers om ongepubliseerde manuskripte in Afrikaans in te skryf vir ’n jeugboekkompetisie in 2023.
-
Die voorste potjiekosmakers in die stad moet hul beste resepte uittoets, want die uitdaging is groot om die beste potjiekos voor te sit op Pick n Pay Reizis Square en die Dr. C.F. Visser-skool se #Pick-a-Potjie-kompetisie by dié skool in Estoire op 2
-
Ná ’n stilte van drie jaar weens die Covid-19-pandemie het Lizelle du Plessis se Partner Dance Club op 27 April weer sy senior pare-danskompetisie aangebied.
-
Meisies van agt skole oor Bloemfontein heen het elk twee pakke sanitêre produkte ontvang as deel van ’n projek van Meals on Wheels.
-
Die eerste tennisspan van die Hoër Meisieskool Oranje sal van 11 tot 13 Mei probeer om sy hande op ’n derde nasionale trofee vir die jaar te lê.
-
Voortrekkers van die Werk-en-wen-kommando het op 3 Mei graaf en hark opgeneem om die geskiedkundige Bron van Herinnering op te ruim.










