BloemNews
-
It is time for aspiring young scientists to present their research at a district Eskom Expo.
-
AfriForum Jeug se Bloemfontein-tak het op 22 April, Internasionale Moederaardedag, in samewerking met Akademia ’n groentetuin by Engo se Gardenia-kinder-en-jeugsorgsentrum aangeplant.
-
’n Perd wat beweeg, verskaf sensoriese insette wat veranderlik, ritmies en herhalend is.
-
More than 600 people, including several learners of Bloemfontein schools, will feature in the production Hope in the House, performed in the Sand du Plessis Theatre from Thursday (18/05) to Saturday.
-
Inskrywings vir die #Pick-a-Potjie-kompetisie het reeds gesluit en al wat oorbly is dat mense Saterdag (20/05) by die Dr. C.F. Visser-skool in Estoire buite Bloemfontein moet kom kuier en potjiekos eet.
-
’n Inkleurkompetisie waarin die prys kaartjies vir Bloemskou vir ’n gesin van vier was, het ’n hele skool aan die inkleur gekry.
-
-
Gaste wat Vrydag (12/05) en Saterdag Engo se funksie ten bate van sommige Engo-jeugsorgsentrums by Leopards & Lace bygewoon het, se harte en beursies was wyd oop om geld aan dié sentrums te skenk en kinders so te help.
-
A new theatre production aimed at young audiences is set to captivate and enchant viewers with a heart-warming story about Ziya, a young girl who has trouble waking up, even for her own birthday party.
-
Ná volgehoue druk word die brug by die Vereeniging-verlengpad vandag na verwagting uiteindelik oopgemaak.








