BloemNews
-
Budding fitness enthusiasts can make their efforts count by taking part in the Fitness for Sanity Weight Loss Challenge, which will raise funds for Grace in Action.
-
Paramedici van ER24 het ’n nege-jarige van Bloemfontein wat graag eendag ’n paramedikus wil word, op haar verjaardag bederf.
-
Nadat daar lank gewonder is oor die oopstelling van die Vereeniging-verlengpad in die suide van Bloemfontein, het werknemers wat in Hamilton werk, vandag sommer heelwat minder tyd bestee om by die werk te kom nadat die brug Woensdagmiddag (17/05) uiteindelik oopgestel is.
-
Liewe Elize het haar deur jare se verslaggewing oor verhoudings vir tydskrifte soos Lééf met hart en siel en Sarie, asook troostante-raad in Huisgenoot, laat lei deur die inhoud van haar nuutste boek: Seks, skoonma’s en skuld.
-
Ek stap deur die inkopiesentrum en ervaar ’n ongekende hartseer. Toegeplakte winkelvensters. Besighede wat nie besig genoeg was nie. Entrepreneurs wat hul bes gedoen het om nog net één maand oop te bly, ter wille van hul werkers. Nagte van wonder en
-
Ná ’n slegte besering twee jaar gelede, is die Bloemfonteinse danser Lélani Theron (18) se mikpunt om onder die top drie te wees in vanjaar se World Freestyle-kampioenskap op die Blackpool-dansfees op 24 en 25 Junie in Engeland.
-
Die beste deel van deelname aan die Matrikulant van die Jaar-kompetisie, is die mense wat jy tydens die eindronde ontmoet.
-
Dr. Cynthia Spies is na afloop van die nasionale pluimbal-meesterskampioenskapsbyeenkoms van 7 tot 12 Mei by die Fichardtpark-sportklub as die beste vrouespeler in die toernooi aangewys, en sy is boonop as die vrou met die hardste mokerhou gekroon.
-
Die nasionale tesourie het op 28 Maart ’n bedrag van R53,9 miljoen aan die Mangaung-metro toegeken om nuwe vlootvoertuie te koop.
-
Die Hoër Meisieskool Oranje het Saterdag (13/05) sy kroon op die Amanda Coetzer-tennistoernooi in Bloemfontein behou, hoewel dinge by tye maar erg spannend was.








