BloemNews
-
Twee plaaslike kunstenaars, Kobus Lotz en Mariaan Kotze, gaan Vrydag (26/05) die eerste keer hul talent en kreatiwiteit in een uitstalling saambring.
-
Die tyd kom nou vinnig nader vir een van die Vrystaat-winter se lekkerste gebeure: De Oude Kraal se gewilde WildsKOSfees, wat vanjaar op Saterdag 10 Junie plaasvind.
-
Iemand het gesê: “Ons is geprogrammeer om bekommerd te wees, maar geskape om te glo.”.
-
’n Bloemfonteinse man wat ’n 13-jarige seun op Kersdag by die Maselspoort-vakansieoord aan die hare gegryp en getrek het, is Maandag (22/05) in die streekhof met R4 000 beboet of ’n jaar tronkstraf opgelê.
-
-
-
The animal rescue organisation New Beginnings, located outside Bloemfontein, had to close down until further notice due to a serious lack of funds.
-
’n Groepie Bloemfonteinse vroue wat vroeg in April mekaar leer ken het, gaan die naweek deelneem aan ’n nasionale hekel-marathon in ’n poging om komberse vir minderbevoorregtes te hekel.
-
Net drie weke voor die Comrades-marathon het ’n egpaar van Bloemfontein saam met ’n paar ander dapper hardlopers 100,6 km deur die stad se strate afgelê.
-
Die DA in die Mangaung-metro gaan op die volgende gewone raadsvergadering ’n mosie indien vir die totstandkoming van ’n doeltreffende oproepsentrum waar inwoners klagtes kan aanmeld.










