BloemNews
-
The Mangaung Metro received 15 new vehicles that will be used in a bid to accelerate service delivery which is at an all time low.
-
The Bloemfontein police with the help of members of private security forces, arrested five men on suspicion of the theft of sheep stolen in Vanstadensrus.
-
Lede van die Parkweg-polisiekantoor ondersoek die omstandighede waarin drie mense in Van Heerdenstraat 2, Wilgehof, dood is.
-
Centlec is in the process of verifying customer information in the Mangaung Metro.
-
Roerende tonele het hulle Saterdag afgespeel toe die gemeenskap voor Die Byenes-dagsorgsentrum in Wilgehof saamgetrek het ná die wrede moord op Betsie Kruger, haar dogter Janine Theron en Janine se man, Christo.
-
Yesterday shocked residents gathered outside the Byenes day care centre in Wilgehof, Bloemfontein, after the bodies of three people were discovered here.
-
The way your morning starts sets the tone for the day and shapes the mindset that you take into the rest of the day.
-
Inwoners het vandag verslae rondgestaan by Van Heerdenstraat 2 in Wilgehof waar die lyke van drie volwassenes vanoggend gevind is.
-
Beurtkrag het mense kreatief gemaak. As jy op ’n slegte tyd van die dag in die duister sit en boonop graag ’n warm ete vir die gesin wil voorsit, dan kan die idees maar gerus inrol.
-
Bloemfonteiners kry Saterdag (01/07) die geleentheid om nie net heerlike wyn te proe nie, maar meer te leer oor dié wyn.










