BloemNews
-
Whether the worst drivers are male or female, is an age-old debate that is unlikely to ever abate.
-
A Bloemfontein-based footgolf player, has achieved a remarkable feat during the maiden Footgolf World Cup tournament staged in Florida, America.
-
Dit was die dag van die groot bosduif-beraad, onthou Hester.
-
-
’n Eiesoortige kabaret genaamd . . . ook maar Eva, geskryf deur Bloemfonteiner Marietjie Smith, word vir Vrouemaand beplan.
-
Hawies Fourie, afrigter van die Cheetahs, het ná hul Curriebeker-triomf die hoop uitgespreek dat hulle weer genooi sal word om in die Europese Uitdaagbeker-reeks te speel.
-
Ná ’n uiters suksesvolle gholfdag wat Nashua Bloemfontein op 13 April aangebied het, is R403 150 Vrydag (23/06) aan Engo oorhandig.
-
Saterdag (01/07) is dit Bloemfonteiners se beurt om saam te trek vir die Ysbeerswem-uitdaging nadat Goudvelders die naweek in die Allemanskraaldam geswem het.
-
Talle versamelaars het Saterdag (24/06) op die plaas Leeuberg buite Bloemfontein verskillende uniforms uit die Tweede Wêreldoorlog gedra tydens die jaarlikse herdenking van Operasie Barbarossa.
-
Die jaarlikse nasionale rolbaltoernooi van die departement korrektiewe dienste vind vanjaar van 3 tot 7 Julie op die bane van die Orangiaklub plaas. Spel duur daagliks van 08:00 tot 17:00.









