BloemNews Avatar

BloemNews


  • Die weer het mooi saamgespeel en dit was ’n heerlike dag toe 45 dapper “ysbere” Saterdag (01/07) die koue water van die Modder­rivier by Doringbos naby die Krugersdriftdam buite Bloemfontein aangedurf het.

    by

    on

  • Die vuil kosbakkies van etes wat in die Nasionale Hospitaal aan pasiënte bedien word, lê saam met mediese afval in hope gestrooi oor die vloer van die leë gebou aan die agterkant van dié hospitaal.

    by

    on

    Leë gebou agter hospitaal skep misdaadnes
  • Van so jonk soos ses jaar al brei Tine Aardsma (95) so op die Nederlandse manier met die naald onder die arm.

    by

    on

    Breinaalde klik nog op 95
  • Een van Bloemfontein se besige strate wat vir jare in donker gehul was weens ’n gebrek aan goeie beligting, spog nou met splinternuwe, moderne ligte.

    by

    on

    Vreugde oor nuwe straatligte in Jock Meiringstraat
  • Sewe hokkiespelers van Bloemfontein is in Suid-Afrikaanse spanne ingesluit ná ’n inter­provinsiale kampioenskap wat verlede week in die stad beslis is.

    by

    on

  • Altesaam 21 dansers van Dance Domination Hillsboro van Marilize Griffiths het hul Protea-kleure verwerf en hul slag op ’n internasionale diskodans-kompetisie gewys.

    by

    on

    Dansers sit hul beste voetjie op internasionale verhoog voor
  • Sien Donderdag (13/07) wie het die mooiste foto’s in die Vriende van Franklin se jaarlikse foto-kompetisie geneem.

    by

    on

  • The Good News Club is continuing their monthly project 3@4 on 5 – a clean-up project in Langenhovenpark, Bloemfontein.

    by

    on

    Bring own gloves and help clean Langenhovenpark
  • Roerende tonele het hulle afgespeel toe die gemeenskap in Wilgehof saamgetrek het ná die moord op Betsie Kruger, haar dogter en dié se man.

    by

    on

    Woede en die liefde van God bind mense saam ná moord
  • Bloemfontein se noordelike en suidelike stortingsterreine brand al van gisteraand af.

    by

    on

    Stortingsterreine in Bloemfontein brand

Gift this article