BloemNews
-
A meeting was held between officials on lifting the prohibition notice that led to the closure of the Bloemfontein Government Mortuary.
-
Met sy wêreldgehaltekampus en koshuis, die Plaashuis, in Pretoria, het Sol-Tech hom oor die afgelope jare as die grootste private Afrikaanse beroepsopleidingskollege in Suid-Afrika gevestig.
-
Vir Carine Steenkamp, ‘n 20-jarige boer in Bothaville, kombineer haar liefde vir boerdery met haar studies in Finansiële Beplanning by Akademia. Sy vind vreugde in die toepasbaarheid van haar kennis in die boerdery en waardeer die Christelike benadering van die instelling. Steenkamp moedig ander aan om hul doelwitte met hoop na te streef.
-
OVK is ‘n leier in die landboubedryf en bied ‘n verskeidenheid beroepe aan – van skoolverlaters tot gesoute besigheidsmense. Handel is die hoekpilaar waarop OVK se dienste gebou is, en […]
-
For four decades, Metrofile has been an industry leader and innovator in the field of information management. It is a highly credible and trusted specialist services company with international operations […]
-
Die Peritum Agri-instituut is ‘n geregistreerde onderwysinstelling waarvan die kwalifikasies deur die sektor erken word. Peritum is in 2001 gestig en lewer al meer as twee dekades opleidingsdienste aan die […]
-
AfriForum Jeug se Kovsies-tak het op 3 Mei ‘n program genaamd Veiligheid 101 aangebied vir studente en die gemeenskap, met fokus op veiligheid en bemagtiging.
-
Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) bied ‘n nuwe publikasie aan wat skoolwette en regulasies in Afrikaans vereenvoudig. Dit is Fedsas se geskenk ter viering van Afrikaans se eeufees.











