Trots Pellissier het in 2025 al 1000 slaggate in dié woonbuurt gevul.

Vul slaggate in Pellissier


Die woonbuurtvereniging Trots Pellissier het op Maandag 12 Mei in samewerking met Raubex talle slaggate in Liefdesliedjiestraat gevul.

Trots Pellissier het sedert Januarie vanjaar al meer as 1 000 gate gevul.

Van links is Willie Sapford, Ansie Coetzee, Giep van Zyl en Loupie Hamman – almal van Trots Pellissier. Foto: Verskaf
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article