BloemNews Avatar

BloemNews


  • Rumé Burger, 17, van die Hoër Meisieskool Oranje, het op 26 April by die Suid-Afrikaanse senior atletiekkampioenskaps-byeenkoms goud in die 200m gewen, met ‘n tyd van 23.49. Sy het ook ‘n rekord in die 100m verbeter, met ‘n tyd van 11:43. Rumé is die oudste dogter van voormalige Blitsbok Philip Burger.

    by

    on

    Bloemfontein-blits wen senior wedloop
  • The South African Strings Foundation is hosting the second South African Strings Convention from May 1-4, themed “Synergy of Strings” in Bloemfontein.

    by

    on

    Top talent in musical soirée
  • Twee mans is tot elk 25 jaar tronkstraf gevonnis vir die beskadiging en diefstal van Centlec se infrastruktuur. Hulle het elektriese panele ter waarde van R500 000 gesteel,.

    by

    on

    Mans gevonnis tot 25 jaar vir diefstal van Centlec-infrastruktuur
  • The Our Teen Spirit Workshop at Engo’s Ons Kinderhuis was presented on Saturday, 12 April. During the project the special guests, which included psychologist Esté Pistorius and dietician Elske Rich, […]

    by

    on

    Teen Spirit Workshop encourage young girls
  • Brief aan Bloemnuus: Kinderherinneringe oor brandweer opgeroep ná berig oor oom Bob Hornsby.

    by

    on

    Herinneringe steeds gekoester
  • Danksy die SUT se voortsetting van ‘n inklusiewe en ondersteunende leeromgewing vir alle studente te skep, kan Lindiwe Mothibeli haar doelwitte bereik.

    by

    on

    Student jaag lewensdrome sonder perke na
  • Op die SUT se herfsgradeplegtigheid het 21 gegradueerdes doktorsgrade ontvang en 38 meestersgrade. ontvang.

    by

    on

    Mylpaal in behaling van doktorsgrade
  • Die SUT se akademiese uitnemendheid is tydens die herfsgradeplegtigheid met nuut ontwerpte akademiese regalia gevier.

    by

    on

    Regalia beliggaam gesag van uitnemendheid
  • Die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT), Vrystaat, het die gesogte eredoktorsgraad in meganiese ingenieurswese (honoris causa) aan sy skerpsinnige alumni William Hlakoane toegeken.

    by

    on

    Nuuskierigheid bly vonk vir sukses
  • Twee studente het hulpmiddels by die Hefsgradeplegtigheid ontvang ter herdenking van Die oorhandiging was ter herdenking van Neurodiversiteitsweek, ‘n wêreldwye veldtog wat stereotipes en wanopvattings oor neurologiese verskille uitdaag

    by

    on

    Hulpmiddels ingespan vir om SUT-studente te help

Gift this article