BloemNews Avatar

BloemNews


  • Bloemfontein science prodigy Jaco Deysel made a sterling impression at this year’s Taiwan International Science Fair (TISF), held at the National Taiwan Science Education Center in Taipei.

    by

    on

    JF brainiac excels
  • Motorists are expected to soon be paying more for fuel, due to a price hike at the start of March.

    by

    on

  • Jong atlete van oor die Vrystaat heen het op Saterdag 17 Februarie die hitte aangedurf en talle het uitgeblink op die Laerskool Fichardtpark se Prestige-atletiekbyeenkoms wat in die Vrystaat-atletiekstadion aangebied is.

    by

    on

    Veelsydige jonges wys wie is baas
  • Internasionale Down­sindroomdag word op 21 Maart gevier, en om daarby aan te sluit bied Downsindroom Vrystaat ’n geselligheid aan waarheen volwassenes met Down­sindroom genooi word.

    by

    on

    Bewusmaking gesellig gedoen
  • ’n Jong naelloper van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) het Saterdag 17 Februarie op die Curro Top-14-byeenkoms in Pretoria twee rekords laat spat.

    by

    on

    Oranjeniete seëvier op atletiekbaan
  • Die Hoërskool Sentraal was algeheel tweede op die Sentraal NWU Top-20-atletiek­byeenkoms wat Vrydag 16 Februarie op die Vrystaat-stadion aangebied is. Skole van oor die land heen het aan die byeenkoms deelgeneem.

    by

    on

    Atlete wys hul slag
  • Twee Bloemfonteiners het ’n waardevolle bydrae gelewer om Suid-Afrika tot ’n oorwinning te dra in die spankompetisie tydens die Uber Cup-pluimbaltoernooi in Kaïro van 13 tot 18 Februarie.

    by

    on

    SA-span verdien hul pluimpie
  • Die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika se Vrystaat-tak bied Saterdag om 14:30 ’n demonstrasie aan van hoe om winter-groeiende knolle of bolle te kweek.

    by

    on

  • International Mother Tongue Day, celebrated annually on 21 February, was created by the United Nations Educa­tional, Scientific and Cultural Organiza­tion (Unesco) to promote linguistic and cultural diversity and multilingualism.

    by

    on

  • The Tswellang Special School in Bloemfontein now boasts its own vegetable garden, producing fresh vegetables and some practical opportunities for learners.

    by

    on

    Learners expected to bloom

Gift this article