Die Botaniese Vereniging van Suid-Afrika se Vrystaat-tak bied Saterdag om 14:30 ’n demonstrasie aan van hoe om winter-groeiende knolle of bolle te kweek.

Almal wat aan dié gesinsaktiwiteit wil deelneem, bring potte nie groter as 15 cm nie en hul eie knolle, as hulle wil. Groeimedium sal verskaf word.

Bespreek teen Donderdag plek, per e-pos by deonpotgieter@iclix.co.za.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article