BloemNews
-
Kom geniet die lieflike somerweer Saterdag by die Franse Mark by Villa Avianto in Kwaggafontein.
-
The first luxury Bible in Sotho was handed over to a man of God that really had a passion to get the Word published in a special edition.
-
Die kortlys vir Lapa-uitgewers se jeugromankompetisie vir 2023 is bekend.
-
With more than two decades of experience in management alone, the new hospital manager at Mediclinic Bloemfontein brings enthusiasm and a positive attitude to the biggest hospital in the Mediclinic Group.
-
Kom geniet Sondag ’n lekker nostalgiese liefdesreis in Afrikaans by die Brandkop-landgoed onder Bloemfontein se sterrehemel.
-
Bloemfonteiners kan uitsien na die première van ’n splinternuwe Afrikaanse rolprent, wat die geskiedenisboeke herskryf het.
-
The police in Bloemfontein are tightening the noose around criminal activity with several recent successes.
-
Bloemfontein science prodigy Jaco Deysel made a sterling impression at this year’s Taiwan International Science Fair (TISF), held at the National Taiwan Science Education Center in Taipei.
-
Bloemfonteiners kan uitsien na ’n musiekreis waarin die wêrelde van klassieke musiek en jazz hande vat om luisteraars te bekoor tydens die Rhapsody-orkes se eerste vertoning vir 2024.
-
Die hekke van die Koningspark-roostuin in Bloemfontein is Saterdag weer vir die publiek oopgegooi nadat meer as R1 miljoen bestee is om dié park na sy eertydse glorie te herstel.









