BloemNews
-
Nadat die geskiedkundige standbeeld van die Boere-held Christiaan de Wet se naam in sandsteen op die beeld aangebring is einde verlede jaar om dié te vervang wat deur vandale afgesteel is, is die beeld nou uiteindelik omhein.
-
Something very exciting awaits little ones this weekend when, for the first time in Bloemfontein, a symphony concert will enrapture the audience in two fascinating stories.
-
Uit ’n ma se passie om vir haar kind ’n goeie opvoeding te gee, het ’n skool ontwikkel waar tientalle kinders op die outisme-spektrum ’n heenkome gevind het.
-
-
Bloemskou word vanjaar van 25 April tot 4 Mei aangebied, en die eerste aktiwiteite met die oog op die skou het nou reeds begin.
-
The first semi-luxury Bible in Sotho was handed over to a Free State pastor who harnessed his passion for getting the Word published in a special edition.
-
The Free State Department of Community Safety, Roads, and Transport, in partnership with the Central University of Technology (CUT), Free State, has launched a groundbreaking initiative to tackle the issue of potholes on the province’s roads.
-
Ná die sukses van die brugkuns onder Benaderylaan in Gardeniapark wat in 2022 gedoen is, het kunstenaar Liesel Wessels nou ’n volgende projek in oog.
-
Alet van der Walt (54), senior joernalis van Volksblad en Netwerk24, is ná ’n kort stryd teen kanker in haar huis in Hennenman oorlede.
-
Collaboration to curb cross-border crime between South Africa and Lesotho grew with leaps and bounds with the arrest of two people accused in a case of money laundering amounting to about R57 million.











