BloemNews Avatar

BloemNews


  • No consumer should be without water for more than seven days per year, but many Bloemfontein residents know that this is not the case here.

    by

    on

    Water shortage report compiled
  • Dit was nie ’n goeie week vir die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se rugbyspan in die Varsitybeker-toernooi nie, maar gelukkig het die ander Bloemfonteinse span in die tweede ronde van die reeks geseëvier.

    by

    on

    Goud gedelf
  • Die seuns van Grey-kollege (primêr) het uitgeblink en die rekords laat spat op die Motheo-Xhariep-atletiekbyeenkoms wat op 23 Februarie in Bloemfontein gehou is. Altesaam 59 van Grey se atlete het gekwalifiseer om aan dié byeenkoms deel te neem.

    by

    on

    Jong atlete skop stof in mededingers se oë op byeenkoms
  • Trek jou dagboek nader en merk sommer nou al Saterdag 8 Junie af as die dag waarop jy jou sal kan verlustig in die beste wildskosgeregte en heerlike wyn in Suid-Afrika.

    by

    on

    Wildskosliefhebbers kan weer kom smul
  • Die Bloemfonteinse fietsry-ster Madelaine (Maddie) le Roux (27) se professionele loopbaan het ’n groot hupstoot gekry toe sy einde Januarie in die vroue-afdeling van die Zwift-akademie se finale pad-uitdaging in Spanje as die wenner aangewys is.

    by

    on

    Sege ná groot onsekerheid
  • Give back in a coulorful way

    by

    on

    Give back in a coulorful way
  • ’n Splinternuwe vervoerdiens is in die vooruitsig vir mense wat na die Suid-Kaap wil reis.

    by

    on

    Reisdiens bring Kaap nader
  • Vetkoek with mince is, much the same as with curry mince with rice, always a favourite dish on any table.

    by

    on

    Top dish given a twist
  • Skuts van oor die land heen het die naweek by die Tempe-boogskietklub deelgeneem aan die Vrystaatse Teiken Boogskiet-kampioenskap.

    by

    on

    Strawwe kompetisie vir top-skuts ’n sukses
  • Kom geniet die lieflike somerweer Saterdag by die Franse Mark by Villa Avianto in Kwaggafontein.

    by

    on

    Eerste Franse Mark vir 2024

Gift this article