BloemNews Avatar

BloemNews


  • Altesaam 224 jong rolbalspelers van oor die land heen gaan van Vrydag 22 Maart tot Maandag meeding in die jaarlikse junior rolbaltoernooi wat by die Orangia- en Oud-Studente-rolbalklub in Bloemfontein plaasvind.

    by

    on

    Jong rolbalspelers gaan wys hulle kán
  • Gaste kon hulle Sondag verlustig in die pragtige klanke van Franse gedigte en musiek op The Secret Artist’s’ Club se eerste geleentheid in Bloemfontein.

    by

    on

    Skone kuns geniet
  • Teken solank Saterdag 6 April aan as die volgende datum waarop die Franse Mark by Villa Avianto aangebied word.

    by

    on

    Franse Mark amper hier
  • Die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge (FAK) en Band of Brothers in Bloemfontein doen op Saterdag 23 Maart opruiming op die Sannaspos-slagveld langs die Thaba Nchu-pad buite die stad.

    by

    on

  • Bloemskou is om die draai, en die publiek het nog tyd tot 24 April om van spesiale korting op tariewe gebruik te maak.

    by

    on

  • Groot feesvieringe word beplan wanneer die NG kerk Bloemfontein-Wes in Mei sy 90ste bestaansjaar vier.

    by

    on

  • Die streep is in die sand getrek en die spiese word deur sowel die ANC as die uMkhonto we­Sizwe (MK)-party geslyp vir die verkiesing einde Mei.

    by

    on

    Zuma maak ‘slapende party’ wakker
  • Die Markgraaff-familie het die medaljes laat instroom op die Suid-Afrikaanse meesterswemkampioenskappe wat van 13 tot 16 Maart in Johannesburg aangebied is.

    by

    on

    Familie soos visse in die water
  • Two young female chefs from Bloemfontein not only received top awards at the World Food Competition this past weekend, but also showed that female chefs can compete with the best in the world.

    by

    on

    Chefs from Bloemfontein shine in world competition to bring home top awards from India
  • Die kinders stroom na die Laerskool Willem Postma in Dan Pienaar se biblioteek nadat ’n ywerige biblioteekjuffrou danksy ’n borgskap duisende nuwe boeke kon aankoop.

    by

    on

    Possies se  liefde vir lees kry ‘n reuse-hupstoot

Gift this article