BloemNews
-
The Medical Registrar at the Universitas Academic Hospital Dr Patrick Kint (36), passed away on Sunday.
-
Kaartjieverkope vir die Springbok-rugbyspan se geskiedkundige toets teen Portugal op 1 Julie in Bloemfontein begin Vrydag.
-
Now is the ideal time for South Africans to put a clear plan in place for how to meet their financial obligations
-
’n Gedagte oor ’n boek om kinders en volwassenes meer te leer oor aangenome kinders en hul gesinne gaan nou selfs deur kinders in Brasilië gelees word.
-
Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks het op 2 Maart begin en vandeesweek was dit die Hoërskool Jim Fouché se beurt om gasheer vir die Hoërskool Witteberg van Bethlehem te speel.
-
Die Bloemfonteinse skrywer Fanie Viljoen se manuskrip Ons laaste legendariese somer is pas aangewys as Lapa-uitgewers se jeugromanwenner vir 2023.
-
Great fun awaits petrolheads at this year’s Cars in The Park event on Wednesday, 1 May.
-
Ses maande van uiters baie geduld vir ’n woelige agtarige het hierdie week vir eers tot ’n einde gekom met ’n operasie tydens Smile-week in die Universitas- Akademiese Hospitaal.
-
Die Hoërskool Fichardtpark het op Dinsdag 12 Maart in Welkom teen die tuisspan van die Goudveld-Hoërskool meegeding in wedstryde as deel van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks.
-
Charan Moore a St Andrew’s old boy who won the Dakar Rally in the Rally 2 Class, visited the school on Wednesday, 13 March. Moore wrote matric at the St Andrew’s School in 2009, and this was the first time he visited the school in 15 years, telling the boys about his adventures.










