Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Arts
-
Emily Hobhouse se lewe met massa-viering in Bloemfontein herdenk
‘n Reuse-projek word vir einde Oktober in Bloemfontein beplan waar die lewe en begrafnis van Emily Hobhouse uitgebeeld en op TV uitgesaai gaan word.
-
Tafel gedek vir dié wat uitsien na Sooibrand
Nataniël is volgende week in die Sand du Plessis-teater te sien in die vertoning SOOIBRAND.
-
Johanna Botha se beenkunsuitstalling bring verlies en hoop na Voortrekkermonument
Die uitstalling het ook ’n geestelike dimensie en verwys na Esegiël 37:4, waarin daar oor doodsbeendere geprofeteer word.
-
Bfn-skrywer hoop op plek in top vyf in Skryf’it-liedjieskryfkompetisie
Bloemfonteiner Nelmarie Albertse Oosthuysen is een van die tien topfinaliste in die FAK se Skryf’it-liedjieskryfkompetisie. Haar liedjie, “Want jy is”, is ‘n KI- musikale verwerking, en die ghoeroe wat as […]











