Weslander
-
Iets wat inwoners van Velddrif lank gevrees het, het ‘n werklikheid geword: dat iemand gaan seerkry op die verwaarloosde kaaie in en om die Bergrivier. Die verdrinking van die 13-jarige […]
-
Só vermink dat net die tatoeëermerke op sy lyf aan die polisie en sy geliefdes kon bewys dat dit Riedewaan “Wannie” Jan (33) was wie se lyk langs ‘n sandpaadjie […]
-
Die Saldanhabaai- munisipale gebied (SBM) kry dalk binnekort sy derde windturbine-aanleg nadat ‘n hof- uitspraak verlede week (9 September) in die guns van die ontwikkelaar, Vredenburg Windfarm, beslis is. Die […]
-
The wine industry has lost one of its great giants Peter Pentz Sr (80), the founder of Groote Post Vineyards, who has passed away. Sharing the news on Facebook, Groote […]
-
Comfort food just got a colourful twist! This hearty cottage pie swaps out the usual mash for golden sweet potato – crisped up at the base and whipped into a silky topping.
-
Met Vrouemaand in gedagte, is daar een benarde situasie waarin baie meisies en vroue hulle een keer per maand bevind, en dit is swaar menstruelebloeding (SMB) wat soms so erg […]
-
Katte het die reputasie om onafhanklike, geheimsinnige wesens te wees wat graag hul eie pad stap, maar dié beeld word dikwels gevorm deur mites en wanopvattings. Dit veroorsaak dat hul […]
-
Dit is Augustusmaand . . . die maand waarin ons die rol wat ons vroue in ons lewens speel, vier. Ek hoop van harte dat ons vroue Vrouedag op Saterdag 9 Augustus as spesiaal […]










