Rasaad Adams
-
Daar is geen rede vir die hof om sy borgtogaansoek teen te staan nie aangesien hy geensins ‘n bedreiging vir die gemeenskap is soos wat die staat in sy saak wil voordoen nie.
-
Die Cornal Hendricks-stigting het die afgelope Maandag (27 Oktober) ‘n Cabernet Franc-rooiwyn ter viering van dié ontslape rugbylegende se lewe bekendgestel. Die opbrengs van die wyn se verkope sal onder […]
-
PAARL – Die Drakenstein-munisipaliteit het vandeesweek gerugte bevestig dat ‘n afgedankte munisipale amptenaar steeds in ‘n munisipale huis in Simondium woon en dat ‘n inbraak onlangs by dié eiendom aangemeld […]
-
A female administrator and whistleblower at Drakenstein prison says she is undeterred by attempts to silence her after the prison head had her charged with harassment among other charges. Early […]
-
‘n Wellingtonse man, wat op aanklagte van poging tot moord teregstaan nadat hy glo ‘n vlambare middel op sy vrou gegooi en haar aan die brand gesteek het, sal na verwagting in Desember op die aanklagte skuld beken, wat gevolglik sal beteken dat dié saak nie op verhoor gaan nie.
-
Die staat sê as deel van sy laaste bydrae in die borgtogaansoek van ‘n 55-jarige man wat tereg staan staan weens die besit en verspreiding van kinderpornografie sal hy eerskomende […]
-
‘n Groot skandaal oor die VGK Hugenote-gemeente in die Paarl se dominee het op die lappe gekom nadat onlangs onthul is dat die geld uit al drie bankrekeninge van dié kerk klaarblyklik verdwyn het.
-
Nadat dit die afgelope vyf jaar op hoofsaaklik hiphop as ‘n genre gefokus het, sal die Paarl se eie vermaaklikheidstoekennings vanjaar ook kunstenaars in die gospelbedryf vereer.
-
Die familie van die vermoorde 16-jarige Chanelle Plaatjies sê hulle gaan ’n versoek aan die provinsiale direkteur vir openbare vervolging in die Wes-Kaap rig en vra dat die hooggeregshof in […]
-
CALEDON – Die Swartberg Sekondêre Skool en breër Caledon-gemeenskap is in rou gedompel nadat ‘n 17-jarige leerling Donderdag (16 Oktober) deur ‘n voertuig in Ravenstraat, Bergsig getref en op die […]










