Paarl Post
-
International polo returns to Val de Vie Estate in Paarl on 15 November 2025, featuring a test match between South Africa and England.
-
‘n Bejaarde egpaar van Klapmuts het Saterdagmiddag (25 Oktober) onderweg huis toe tragies omgekom in ‘n botsing op die R44 naby Paarl.
-
The Methodist Church in Wellington is among several organisations that received bicycles from the Western Cape’s Mobility Department on Saturday (25 October). Mobility MEC Isaac Sileku handed over the bicycles […]
-
wee vermeende veediewe, wat glo daarop uit was om skape op ‘n plaas sowat 10 km buite Wellington te steel, is in hul spore gestuit.
-
Die openbare orde-polisie-eenheid (Pops) in die Kaapse Wynlande het die afgelope paar weke groot vordering gemaak deur misdaad in dié gebied in sy spore te stuit. Kapt. Basil Seekoei, ‘n […]
-
‘n Veldbrand langs die Drakenstein-gevangenis word steeds deur brandbestryders geblus, ten spyte van uitdagende omstandighede.
-
’n Groot eer het twee sakevroue van die Paarl toegeval toe hulle die afgelope naweek met toekennings vir hul harde werk en bydraes tot die sakewêreld vereer is – nie […]
-
Die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit asook die Drakenstein-munisipaliteit se brandweer is ontbied na ‘n veldbrand langs die R301, wat deur sterk wind en digte plantegroei bemoeilik word. Geen strukture is geraak nie.
-
The DHL Stormers remain unbeaten in the URC, while the Bulls achieved a thrilling win in Galway. The Lions secured their first win, but the Sharks are still winless.










