Paarl Post
-
Johann Kotze van Wellington het R175 000 se skade gely na diefstal van 70 byekorwe op 7 Augustus.
-
PAARL – Four locals are ready for a red-hot showdown in Cape Town. From a defending champ to a father-and-son rivalry, the Boland’s finest are ready to braai their boerewors […]
-
Die Sanlam Boland Kavaliers het nóg ’n groot teenstander platgetrek en hulself gelyk bo-aan die Carling Curriebeker Premierafdeling-punteleer geplaas nadat hulle die Vodacom Bulle Sondag (17 Augustus) met 28–20 in […]
-
Die omstrede politikus en voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers (67), het Woensdag (13 Augustus) wéér in die streekshof in Malmesbury verskyn waartydens sy aansoek vir ontslag aangehoor is. De Villiers, […]
-
Die omstrede politikus en voormalige Springbok-afrigter Peter de Villiers (67), het Woensdag (13 Augustus) wéér in die streekshof in Malmesbury verskyn waartydens sy aansoek vir ontslag aangehoor is. De Villiers, […]
-
Tourism development in Drakenstein is in the planning stage, focusing on a Draft Tourism Development Plan and a Tourism Advisory Board to rejuvenate the sector amid past criticisms from business owners.
-
Die Hoërskool Paarl Gimnasium se eerste meisieshokkiespan eindig hul seisoen in die nommer een posisie op die [nie-amptelike] skolehokkieranglys vir meisies nadat hulle Saterdag 9 Augustus die gesogte Fairtree top-12-hokkietoernooi […]
-
Die gemoedere het Maandag (4 Augustus) hoog geloop in die Paarl-landdroshof toe gemeenskapslede hul ongelukkigheid geopper het ná een van die beskuldigdes in die Chanelle Plaatjies-moordsaak in die hof staan […]
-
Die beplande nuwe private hospitaal vir die Paarl is ‘n goeie toevoeging tot die bestaande mediese fasiliteite in die dorp – veral met die Paarl wat so vinnig uitbrei. Dit […]









