Paarl Post
-
KWV won the Duimpie Bayly Vertex Trophy again at the Veritas Awards, with The Mentors Perold 2022 recognized among 1,205 entries, celebrating excellence in South African winemaking.
-
Rowers het Sondag (12 Oktober) in die vroeë oggendure ‘n paar mense oorrompel wat gekuier het by ‘n gasteplaas in Franschhoek. Kol. Frederick Rossouw, stasiebevelvoerder by die Franschhoek-polisie, het die […]
-
Porterville – Die R44 het Vrydagmiddag (10 Oktober) die lewe van ‘n vrou geëis nadat sy vermoedelik naby Porterville beheer oor haar voertuig verloor het. Kapt. Tanya Helfrich, polisiewoordvoerder vir […]
-
From the vibrant landscapes of the Western Cape to the bustling streets of Gauteng and the sunny coasts of KwaZulu-Natal, South Africans are preparing to celebrate the 10th annual Garden […]
-
PAARL – ‘n Brand wat in die motorhuis van ‘n woning in Noorder-Paarl uitgebreek het, is Vrydag (10 Oktober) vinnig onder bedwang gebring voordat dit na die res van die […]
-
Flink beamptes verbonde aan die Paarl-Oos-polisie het twee verdagtes, wat in besit van gesteelde goedere goedere was, Donderdag (9 Oktober) vasgetrek. Kapt. Basil Seekoei, ‘n woordvoerder vir die Paarl-Oos-polisie, het […]
-
PAARL – Xavier Mitchell, die 24-jarige vleuel van die Boland Kavaliers, is besig om naam te maak in die Curriebeker-reeks – maar sy pad hierheen was alles behalwe maklik. Mitchell […]
-
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur verbeter die MR191 tussen Ou Paarlpad en Franschhoekpas met ‘n R827,5 miljoen projek wat tot 2027 sal duur.
-
Sanral confirmed the N1 Huguenot Tunnel’s integrity post-bus fire, but repairs are needed. Full reopening may take a week, with motorists advised to plan alternative routes due to ongoing work.










