Paarl Post
-
PAARL – Xavier Mitchell, die 24-jarige vleuel van die Boland Kavaliers, is besig om naam te maak in die Curriebeker-reeks – maar sy pad hierheen was alles behalwe maklik. Mitchell […]
-
Die Wes-Kaapse departement van infrastruktuur verbeter die MR191 tussen Ou Paarlpad en Franschhoekpas met ‘n R827,5 miljoen projek wat tot 2027 sal duur.
-
Sanral confirmed the N1 Huguenot Tunnel’s integrity post-bus fire, but repairs are needed. Full reopening may take a week, with motorists advised to plan alternative routes due to ongoing work.
-
Die konsert “O Fire of the Spirit” word op 11 Oktober in die Goodnow-saal opgevoer met ‘n program wat die temas van vernuwing, transforamatie en vroulike wysheid verken.
-
Die Drakenstein-munisipaliteit het bewerings deur die GOOD-party verwerp dat openbare fondse “gemors” is op sy nuwe munisipale liedjie en het vandees- week gesê dié liedjie se produksiekoste is ten volle […]
-
Ten spyte van dokters se pogings om ‘n ma van Wellington se been te red, moes haar been ongelukkig verlede week geamputeer word. Die 43-jarige vrou, wat in hierdie stadium […]
-
With three weeks until the 2025 matric exams, MEC David Maynier stresses the importance of understanding exam rules, signing key documents, and avoiding severe consequences from rule violations, including disqualification.
-
Dylan “Thabo” Maart het ‘n sleutelrol gespeel in die Griquas se Curriebeker-sukses, wat sy inspirerende reis van fabriekwerker na kampioen weerspieël, aangedryf deur geloof en familie.
-
‘n Gesamentlike subkomitee, bestaande uit amptenare van die Wes-Kaapse onderwysdepartement (WKOD) en die Suid-Afrikaanse Polisiediens, het onlangs die Wes-Kaapse staande komitee oor onderwys oor sy programme ingelig om geweld by […]
-
A Nigerian national will soon appear before the Paarl Magistrates’ Court following his arrest on Tuesday (30 September) near the Huguenot Tunnel in Paarl, where tik and cocaine with an […]










