Noordkaap Bulletin
-
Geeneen kan ouderdom en gepaardgaande aftakeling ontsnap nie. Ons waardeer selde ons jong, soepel lywe, stywe vel en skerp sintuie wanneer ons dit het. Eers wanneer die lig begin taan, besef jy wat deur jou vingers geglip het.
-
Dikwels werk dinge anders uit as wat ‘n mens beplan. Soms loop ‘n dag net anders, ‘n maand, ‘n jaar, ‘n verhouding, ‘n besigheid, ‘n vriendskap, ‘n geleentheid…
-
Die geskenk van diamante het Kimberley bykans 160 jaar bevoordeel. Nou is die vraag of die mense van Kimberley, insluitend sakelui, owerhede, belastingbetalers en diegene wat tans nie vir dienste betaal nie, die stad verder gaan laat verval, of ‘n nuwe lewe gaan gee.
-
Blaai deur die gratis aanlynpublikasie van NoordkaapBulletin 26 Februarie 2026.
-
‘n Man en vrou van Kakamas is van diefstal en geldwassery aangekla, terwyl ‘n ma van Upington aan bedrog en geldwassery skuldig bevind is.










