Lientjie Mentz
-
Die Kruger 200-makietie wat op Erfenisdag 24 September by die Voortrekkermonument gevier word om Paul Kruger se 200ste verjaardag te herdenk, word voortgesit met ‘n reis van ‘n replika van die standbeeld wat op Kerlplein staan wat in Orania opgerig gaan word.
-
Stanley Bakili lank gevonnis vir moord en ander misdade ná moord op Louis Siemens in 2018.
-
One of Bloemfontein’s large manufacturing plants, that of Coca-Cola Beverages South Africa plans adjustments that may affect job losses.
-
Goeie nuus vir skrywers en aspirant-skrywers is dat die Bloemfontein-skrywersvereniging, wat in die verlede gewild was vir sy kompetisie, gaan herleef.
-
Kort ná die wrede moord van ‘n oud-weermaglid Albertus Opperman in sy huis in Pellissier, is nog ‘n man (58) Maandag in Wilgehof met ‘n panga aangeval en beroof.
-
‘n Bejaarde van Pellissier is vanoggend vermoor. Die huiswerker het op twee mans in die huis afgekom toe sy aanmeld vir werk. Hulle het gevlug toe sy daar aankom.
-
Gian Groen, Schalk Joubert, Abel Kraamsaal en Neil Sandilands het byeengekom as Die Vyftigers wat 18 September by die Aasvoëlklub optree.
-
‘n Tweejarige meisie van Bainsvlei het Donderdag in ‘n swembad in Bainsvlei verdrink.










