Lientjie Mentz
-
Replikas van ikoniese geboue op die terrein van Grey-kollege is met Lego gebou en gaan op ‘n Manne-aand by die skool opgeveil word.
-
Die liefde het op Saterdag se Vroudag-pretskietgeleentheid geblom toe een van die baanbeamptes sy meisie verras het met ‘n verloofring.
-
Grey-kollege se o.18-hokkiespan het koning gekraai in die Gushkie Topskolehokkietoernooi wat die naweek by dié skool aangebied is.
-
Researchers at the National Museum in Bloemfontein have described 62 new species of insects and reptiles over the past five years.
-
Topskole van oor die land heen neem deel aan die Fairtree Super 12 -hokkietoernooi by die Hoër Meisieskool Oranje.
-
‘n Geliefde Afrikaanse skrywer Madelein Rust wie se laaste boek pas op die rak verskyn het, is Woensdag 6 Augustus aan kanker oorlede.
-
Eunice se Vitae Cantamus-koor het twee pryse verower op die ATKV-Applous-skoolkoorkompetisie se finaal wat verlede week in Pretoria plaasgevind het.
-
Die Oorlogsmuseum is deur die ouditeur-generaal geloof vir die skoon oudit wat dié instansie drie jaar agtereenvolgend gekry het.










