Lientjie Mentz
-
Die 25ste WildsKOSfees by De Oude Kraal op 7 Junie bied ‘n unieke kombinasie van natuur en kulinêre kuns vir liefhebbers van wildsvleis en goeie wyn.
-
Water is flowing back in to the system after months of maintenance work on the Lesotho Highlands Water Project. Water reached the Little Caledon tunnel on May 21 and is expected at Ash River Outfall today. The Ministry of Water will observe the outflow on May 25 after an extended closure for maintenance.
-
Elmarie Berry, ‘n oudleerling van die Hoër Meisieskool Oranje, het haar kosreis in Bloemfontein begin en het ‘n suksesvolle kosblog en twee resepteboeke, insluitend haar nuutste, The Table, uitgegee.
-
-
Die Afrikaans Amptelik 100-lettertoer het vandag via Bloemfontein getoer en kom Vrydag 2 Mei in die Paarl aan waar die taal se 100ste verjaardag as amptelike taal volgende week op 8 Mei gevier sal word.










