Lientjie Mentz
-
The annual Roof of Africa Enduro Race in Lesotho has now been included in the Hard Enduro World Championship calender and promises to be bigger and better than ever.
-
Leerlinge van die Dankbaar CVO-skool was die eerste om kranse by die beeldegroep op die Vrouemonument te lê noudat die name van die twee vroue en kind bekend is, danksy navorsing.
-
De Oude Kraal het Saterdag 7 Junie sy 25ste WildsKOSfees gehou – wat ‘n ongelooflike fees van wildsvleis en die beste van Suid-Afrikaanse wyne alles onder die Vrystaatse winterhemel.
-
Maak jou eie vlakvarkpastei soos Marie Lombard van De Oude Kraal. Onthou die jaarlikse WildsKOSfees vind 7 Junie plaas.
-
Die Vrystaatse departement van arbeid het die Universitas-hospitaal gister besoek en ‘n bevel uitgereik dat sekere herstelwerk dringend aandag moet geniet.
-
The former personal assistant of former Free State Premier Ace Magashule Moroadi Chololata was pronounced free to go after judge Philip Loubser found her extradition from the USA unlawful.
-
‘n Pragtige, lewenslustige kleuter is die week in Bloemfontein oorlede aan komplikasies weens griep.










