Karen Herbert
-
KIMBERLEY. – Die hof in die opspraakwekkende verhoor van George Peters oftewel Barney, vermeende leier van die Hollanders-bende in Kimberley en Kuruman, het Dinsdag gehoor dat sewe van sy “houvroue” […]
-
The Pretoria High Court has declared Advertising Digital Services (Pty) Ltd and its director, Johan Hendrik Reynders, vexatious litigants. They are now barred from bringing further legal action against Standard Bank and ex-employee Cornelius Du Plessis without court approval.
-
KIMBERLEY – Vrae hang steeds oor die omstandighede en moordenaars van wyle Katlego Sandford Moribe, ‘n prokureur van Kuruman wat voor sy dood ʼn aansoek in die gesig gestaar het […]
-
VILJOENSKROON. Two men have been sentenced to life imprisonment for the brutal murder of a 66-year-old farmer at his home near Viljoenskroon in the Free State, after a comprehensive investigation […]
-
Regter M.B.S. Masipa het bevind dat die polisie nie redelike stappe geneem het om die skade te verhoed nie, en hul versuim het Raath se grondwetlike regte geskend.
-
Die saak teen die ses beskuldigdes wat ‘n 81-jarige vrou by ‘n versorgings- en aftreeoord in Welkom na bewering mishandel het, is vandag weer in die landdroshof in Welkom aangehoor. […]
-
Polisie maak deurbraak in saak waar ontbinde lyk op plaas buite Kroonstad gevind is .










