Helena Barnard
-
Heelwat Suid-Afrikaners weet nie dat die Noord-Kaap ’n “see” het nie – nog minder weet hulle dat dié kuslyn ’n ongeslypte diamant is.
-
Met Kersfees slegs ‘n klipgooi ver is die nagenoeg $2,5 biljoen wat glo jaarliks rondom dié feestyd oor die wêreld heen bestee word, besig om van hande te verwissel.
-
Jy het geweet – van die oomblik verby die sonverbleikte kennisgewingsbord, deur die hek die lisensiekantoor se terrein in, dat ‘n sak vol moed en geduld, en ‘n bottel drinkwater en glukose-lekkers, vir die lang wag nodig gaan wees.
-
Jeff DeChesare won the male open title at the 2025 Kimberley Diamond Cup, while Orapong Tongkong took the female open championship.









