Helena Barnard
-
Op 28 Junie begin vanjaar se Ysbeerswem-geleenthede waardeur swemmers geld help insamel vir verskeie liefdadigheids- en hulporganisasies oor die land heen.
-
Ysige temperature heers tans in die Noord-Kaap, met onverwagse reën wat plek-plek neersak. Dié koue gaan nog volgens voorspelling vir die hele week duur.
-
Ontevrede studente in Kimberley het glo kollegekantore aan die brand gesteek in protes teen NSFAS se laat betalings. Geen beserings of inhegtenisnemings is aangemeld nie.
-
Lees NoordkaapBulletin van 5 Junie 2025, en vind meer uit van nuus en ander gebeure in die omstreke.
-
Six more suspects were arrested for corruption related to the Kimberley Mental Hospital, while a former police officer was arrested in another fraud case.










