Zoe-Jane White (graad ses) van die Laerskool Worcester-Oos het op 20 Julie aan Netwerk24 se wiskundekompetisie vir gr.6- en 7-leerders deelgeneem. Sy het 81% vir haar vraestel gekry en die eerste plek in die Wes-Kaap en derde plek in Suid-Afrika behaal.


Zoe, jou slimkop!

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article