Worcester se Rogail Josephs en Ceres se Adriaan Wildschutt is albei opgeneem in die SA span wat binnekort na Parys vertrek vir die 2024 Olimpiese Spele. Rogail, ’n oud-leerder van Worcester Gimnasium, is ’n 400 m-hekkieskampioen, en Adriaan blink uit in die 5 000 m. Die Olimpiese Spele, die grootste sportbyeenkoms ter wêreld wat elke vier jaar plaasvind, begin op 26 Julie en sy vlam word op 11 Augustus geblus.


‘Wynland-Spele’

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article