Die o.13A-krieketspan van die Laerskool Wynland het die eerste kwartaal onoorwonne afgesluit deur al vyf hul wedstryde te wen. Hulle het teen Hugenote Laerskool, Worcester Primêr, Roodewal Primêr, die Laerskool Robertson en die Laerskool Worcester-Oos gespeel. Die Uile het baie goeie krieket in al hul wedstryde gespeel. Die skool is verskriklik trots op sy eerste krieketspan.


Wynland-krieketspan steeds bo

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article